Gr 8 en 9
Agt verpligte leerareas nl:
- Taal, Geletterdheid en Kommunikasie (TGK)
- Mens- en Sosiale Wetenskappe (MSW)
- Wiskunde (WI)
- Natuurwetenskappe (NS)
- Kuns en kultuur (KK)
- Lewensoriëntering (LO)
- Tegnologie (TEG)
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW)
Gr 10, 11 en 12
| Groep A - Vier verpligte vakke |
Groep B - Kies enige 3 vakke uit die groep |
- Afrikaans Huistaal (AFR)
- Engels Eerste Addisionele Taal (ENG)
- Wiskunde (WISK) of Wiskundige Geletterdheid (WGL)
- Lewensoriëntering (LO)
|
- Gasvryheidstudies (GVS)
- Toerisme (TOER)
- Rekeningkunde (REK)
- Besigheidstudies (BS)
- Ekonomie (EKON)
- Lewenswetenskappe (LW)
- Fisiese Wetenskappe (FW)
- Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
- Inligtingstegnologie (IT)
- Ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO)
- Siviele Tegnologie (ST)
- Ontwerpkuns (OK)
- Geskiedenis (GESK)
- Geografie (GEO)
- Musiek (MUS) - Word slegs na skool aangebied
- Visuele Kunste (VK) Word slegs na skool aangebied
|
| Slaagvereistes |
Gr 8 en 9
Minimum slaagvereistes:
| Leerarea: |
Slaagvereiste: |
Tale
|
Minstens 40% (3) in een van die amptelike tale en minstens
30% (2) in die ander taal
|
| Wiskunde |
Minstens 40% (3) |
Lewensoriëntering,
Sosiale Wetenskappe
Tegnologie
Kunste en Kultuur
Ekonomiese Bestuurswetenskap Natuurwetenskappe
|
Minstens 40% (3)
in VIER van hierdie leerareas |
Gr 10, 11 en 12
Minimum slaagvereistes
- 40% in DRIE vakke waarvan één Afrikaans
moet wees.
- 30% in DRIE ander vakke.
- Alle leerlinge MOET 'n CASS portefeulje
inhandig.
Simboolwaardes en kodes GR 8 - 12.
| Kode: |
Beskrywing: |
Persentasie: |
| 7 |
Uitstekende prestasie |
80-100 |
| 6 |
Verdienstelike prestasie |
70-79 |
| 5 |
Beduidende prestasie |
60-69 |
| 4 |
Voldoende prestasie |
50-59 |
| 3 |
Matige prestasie |
40-49 |
| 2 |
Basiese prestasie |
30-39 |
| 1 |
Ontoereikende prestasie |
0-29 |
|
|