Welkom by die webblad van Kempies:
Hierdie elektroniese nuusblad behoort heelwat
interessante feite en leesstof op te lewer. Neem kennis van die
vele aktiwiteite van die skool en sy leerlinge. Lees weekliks
van die mooi prestasies in die akadmie, sport en kultuur, maar sien ook
die spangees en geestelike beleggings in die lewe van ons kinders
raak.
Ruimte is ook gemaak vir die Ondersteunersklub met
hul aktiwiteite en die name van die bestuur word gegee. Die name, portefeulje's en kontakbesonderhede van die Beheerliggaam se
ouer en administratiewe lede is ook beskikbaar gemaak. |