Kempies se Klerebank 2008

Vir verdere inligting skakel Mev Marietjie Joubert by die skool (011) 970 2102 om 'n afspraak te reël.

Die klerebank beskik oor 'n groot verskeidenheid tweedehandse klere van goeie gehalte. Die pryse van die items is as volg:

Kortmouhemp R20.00
Langmouhemp R20.00
Skooltrui R20.00
Skoollangbroek (Seuns en Meisies) R20.00
"Pullover" R20.00
Skoolsokkies en Dasse Gratis
Skoolrompies R20.00
Sweetpaktop R30.00
Dri-mac R30.00

Die klerebank funksioneer op afspraak. Indien 'n leerling tans by die Kempies ingeskryfiskan sy/hy direk na Me Joubert gaanin K9 om 'n afspraak te maak. Leerlinge wat nog nie by die skool ingeskryf is nie, kan die skool kontak om 'n afspraak te reël. Tel: (011) 970 2101

* Pryse van toepassing as artikel beskikbaar is.