Oud-Kempies

Alle Oud Kempies kan gerus hul besonderhede stuur na oudkempies@kempies.co.za, sodat ons die lys kan aanvul.

Stuur asseblief u besonderhede in die volgende formaat: U naam, van, jaar van matrikulasie, beroep asook kontak besonderhede.