Selfoonpornografie

Bekommerd oor u kind se toegang tot selfoonpornografie?

"Pornblocker" is 'n diens wat ouers in staat stel om hul kinders te beskerm teen toegang tot pornografie via hul selfone.

  • SMS die woord "BLOCK" en u kind se selfoonnommer na 41333. Volwasse inhoud word sodoende vir 'n jaar lank na u kind se selfoon geblokkeer.
  • SMS-web is in staat on 75% van volwasse lees- en kykstof te blokkeer - dit sluit in iTouch, Sexy-mobile en Cointel.
  • SMS-web skenk 'n persentasie van elke SMS aan Ma'Afrika Tikkun Children Welfare Fund.

WAARSKUWING: Kinders met Internettoegang via hul selfone is steeds blootgestel aan pornografie wat direk op die selfoon afgelaai kan word!

Sien volledige detail op : www.smsweb.co.za/pornblocker.html