Debat - "Ek weet waarvan ek praat"

In 2009 was die kempiedebatteerders weer aan die brand. Vier junior- en vyf suniorspanne het aan die eerste rondte deelgeneem. 2 Junior- en 3 seniorspanne het na die halfeindrondte deurgedring, waar 2 spanne hulle debatte gewen het

Engelse debat

Die Kempies durf vir die eerste keer dié Engelse debat aan en vaar uitstekend.  As enigste Afrikaanse skool wat aan die “South African Model United Nohans” debat deelneem, behaal ons span ‘n 3de plek in die provinsiale finaal.

Ons Kempies het ook op distriksvlak gaan debatteer en ons juniorspan wen die distrikskompetisie.