Elke 5 jaar word 'n Mnr. en Mej. Kempie-kompetisie
gehou. Die prestige-kompetisie gaan gepaard met 'n gaskunstenaar
wat optree. Verlede jaar was klopjag die groep wat opgetree het.
Die vertonings is van hoogsyaande gehalte. Die wenners en huidige
ambassadeurs is.
| Mej. Kempie : |
Anri Swart |
| Mnr. Kempie : |
Phillip Pretorius |
| 1ste Prinses : |
Carlene Brink |
| 1ste Prins : |
Pierre Swart |
| 2de Prinses : |
Donna Lee Mcseveny |
| 2de Prins : |
Ruan Coetzee |
Intussen het Phillip Pretorius verhuis en Pierre Swart is die huidige
Mnr. Kempie
|