Kempieredenaars
kan hul praat - reguit praat !
Spraak en Dramagilde
- Graad 12: A++ en A simbool (1st en 3de)
- Graad 11: A en B+
- Graad 10: A en B+
- Graad 9: A+ en A
- Snr Prestige: A+
Kempton Snr afdeling (Gr10,11 en 12) algeheel 2de plek behaal.
ATKV
Spanne: 
- Graad 12: B+ en B+
- Graad 11: A en B+
- Graad 10: A en C+
- Graad 9: A en C+
- Graad 8: B en C+
- Jnr Prestige : A
- Snr Prestige: A (Wenners)
Individueel
6 Snr en 5 Jnr neem deel aan eerste uitdun. 6 Snr en 4 Jnr deur na halfeindronte
Radikale Redenaarsfees
Spanne:
- Graad 11: A+ en A
- Graad 10: A+ en A
- Graad 9: A+ en A
- Graad 8: A en A
- Jnr Prestige: A
- Snr Prestige: A+
2 Spanne (Gr10 en 11) dring deur na Nasionale kompetisie
Graad 10 span (Armand, Ruvan, Geraldi en Rosemarie) is wenners met 96%
Graad 11 span (Adine, Monisa, Anuscha en louise) behaal 2de plek met 93%
Individueel
- 13 Leerlinge neem deel aan Afrikaans
- 8 Verwerf A+ simbole
- 5 Verwerf A simbole
- 2 Leerlinge neem deel aan Engels
- 1 Verwerf A+ simbool
- 1 Verwerf A simbool
- 8 Leerlinge dring deur na provinsiale kompetisie
- 6 Leerlinge dring deur na nasionale kompetisie en ons behaal 2x 2de plekke, 3x 3de plekke en 1x 4de plek.
Die volgende personeel is betrokke by die spanredenaars:
|