Revue

Die Kempie-Revuegroep het in 2009 goed gevaar. Behalwe dat hul baie goed in die kunswedstryd gedoen het (het ons weggestap met 'n prestige toekenning) het ons 90& by die sigarora-kompetisie gekry. Ons het die semi-finaaal, landswyd gewen en eindig 4de in die finaal.

Die seuns en dogters het gesing, gehip-hop, freestyle en straatdanse gedoen.

Enige navrae kan aan Me. Avenant en Me. Brodie gerig word.