Die ondersteunersklub streef daarna om ‘n gevoel van samehorigheid tussen ouers, vriende en oud-Kempies te vestig. Die klub ondersteun die skool en kinders op alle gebiede, nl. kultuur, sport en akademies. Die onderskeie bestuurders het ‘n direkte kommunikasielyn met die verskeie organiseerders van die skool en sodoende bly ons op hoogte van al die bedrywighede in die verskillende gebiede.
Funksies word deur die jaar gehou, waar ons saam kuier en mekaar beter leer ken. Die klubhuis is oop tydens geselekteerde tuisbyeenkomste (nie alle tuisbyeenkomste) en ‘n verskeidenheid verversings is beskikbaar. Kyk gerus na die jaarprogram en beplan daarvolgens.
Verskeie fondsinsamelingsprojekte word deur die jaar gehou.Die fondse word aan die skool geskenk en so help ons met die opbou en verbetering van Hoërskool Kempton Park.’n Skool waarop elke ouer, Kempie en oud-Kempie trots kan wees.
Watter voordele is daar vir ons lede?
- Unieke Kempies Ondersteuners hemp en pet.
- Gratis lidmaatskap (Geen jaarfooie).
So waarvoor wag jy? Word sommer NOU deel van die Kempies Ondersteunersklub
Aansluitingsvorm (Adobe Reader)
| Tuis Funksies: |
Datum: |
Kontakpersoon: |
| 2de Kwartaal 2011 |
| Netbal vs Hugenote (Tuis) |
13 April 2011 |
|
| Rugby B&C (MV) (Tuis) |
10 Mei 2011 |
|
| Netbal vs Jeugland (Tuis) |
12 Mei 2011 |
|
| Rugby B en C Spanne vs Eldoraigne (Tuis) |
17 Mei 2011 |
|
| Netbal vs Marais Viljoen (Tuis) |
19 Mei 2011 |
|
| Hokkie vs Hugenote (Tuis) |
21 Mei 2011 |
|
| Ontbyt saam met Nataniël (Skoolsaal) |
21 Mei 2011 |
Louwrens Gildenhuys |
| Rugby vs John Voster (Tuis) |
21 Mei 2011 |
|
| Rugby B en C Spanne vs Benoni High (Tuis) |
25 Mei 2011 |
|
| Hokkie vs Benoni High (Tuis) |
28 Mei 2011 |
|
| Rugby Vriendskaplik vs Transvalia (Tuis) |
16 Julie 2011 |
|
| Ander Funksies: |
Datum: |
| 2de Kwartaal 2011 |
|
| Gholf NuPower (Zebula) |
11-12 April 2011 |
| Netbal Ekurhuleni O/14 (EG Jansen) |
12 April 2011 |
| Netbal en Hokkie O/16 & 1ste (MV) |
12 April 2011 |
| Koorfees vir Hoërskole |
14 April 2011 |
| Gimnastiek (Setlers) |
15-16 April 2011 |
| Netbal GSS Proewe O/14 |
16 April 2011 |
| NuPower Kwart-finaal (r, h) (KHS) |
16 April 2011 |
| Debat ATKV 1e rondte |
20-21 April 2011 |
| Rugby B & C Spanne (Hans Moore) |
20 April 2011 |
| Netbal vs Dinamika |
21 April 2011 |
| Kooroptrede: ERSA |
27 April 2011 |
| Gimnastiek Bosveld Kampioenskappe |
29-30 April 2011 |
| Redenaars ATKV (Elsburg) |
29-30 April 2011 |
| Netbal Ekurhuleni proewe O/15 en O/16 (EG) |
4 Mei 2011 |
| Rugby B & C Spanne |
4 Mei 2011 |
| VLR/OK Gholfdag |
6 Mei 2011 |
| NuPower Netbal Finale |
6-7 Mei 2011 |
| Koorfees (Menlopark) |
7 Mei 2011 |
| NuPower Rugby en Hokkie Semi-finaal |
7 Mei 2011 |
| Netbal Ekurhuleni Proewe O/17 |
11 Mei 2011 |
| Koor ATKV Uitdunne Johannesburg streek |
13 Mei 2011 |
| Netbal GSS Proewe O/15, O/16, O/17 (Randburg) |
14 Mei 2011 |
| NuPower Rugby en Hokkie Finaal |
14 Mei 2011 |
| Debat Halfeindronte |
19-20 Mei 2011 |
| Koor ATKV (Pretoria) |
19-21 Mei 2011 |
| Gimnastiek Oos Gauteng Kampioenskappe |
20-21 Mei 2011 |
| Netbal GSS Finale Proewe O/14 - O/17 (EG) |
21 Mei 2011 |
| Koor L/s Koorfees |
26 Mei 2011 |
| Netbal vs EG Jansen |
26 Mei 2011 |
| Rugby vs Ben Voster |
28 Mei 2011 |
| Netbal D6 Uitspele |
1-4 Junie 2011 |
| Gimnastiek Gauteng Kampioenskappe |
3-4 Junie 2011 |
| Rugby en Hokkie vs Jeugland |
4 Junie 2011 |
| Netbal Ekurhuleni Uitspele |
7-9 Junie 2011 |
| Gimnastiek Zone Kampienskappe |
10-11 Junie 2011 |
| Redenaars ATKV (Elsburg) |
10 Junie 2011 |
| Rugby en Hokkie vs EG Jansen |
11 Junie 2011 |
| Netbal GISSA Finale |
17 Junie 2011 |
| Rugby Valke Semi-finaal |
18 Junie 2011 |
| Rugby Valke Finaal B en C Spanne |
23 Junie 2011 |
| Rugby Bondedag (Rustenburg) |
24 Junie 2011 |
| Gimnastiek SA Kampioenskappe |
24-25 Junie 2011 |
| Rugby Akademieweek, PUK week, O/.16 week |
26-30 Junie 2011 |
| Koortoer na Namibie |
26 Junie - 9 Julie 2011 |
| Rugby Grant Komo O/16 |
3-7 Julie 2011 |
| Rugby Cravenweek |
10-16 Julie 2011 |
| Rugby Oefenkamp Beeld Spanne |
11-14 Julie 2011 |
|
|