‘n opwindende sport om aan deel te neem. Hierdie sport is nie seisoen gebonde nie en word daar reg deur die jaar aan kompetisies deel geneem en geoefen.
Hierdie sport ontwikkel jou op die volgende terreine:
- Dissipline
- Konsentrasie
- Organisasie
- Fiksheid
- Selftrots
- Selfrespek en respek vir jou meerdere
- Sportmanskap
 |
Nico du Plessis
SA Skole Kleure |
 Provinsiale Skuts |
|