|
Kempies
gholf bly groei en in 2006 spog die Kempies met 'n liga wenner. Die
Kempies Gholf bestaan uit 'n A,B en C afdeling gholfspan wat in 'n
skole liga speel. Almal is welkom seuns en dogters om te speel. Kempies
se C afdeling wen dan ook ons liga en is naaswenners van die easterns
gholf liga.
Kempies gaan ook elke jaar met 'n toer na die suidkus. Hierdie
jaar maak ons dit spisiaal vir kinders en gaan ons Mauritius toe,
alle gholf spelers is welkom. Dan is daar ook gholfdae deur die
loop van die jaar. Datums is op die kwartaal program beskikbaar.
|