Dogtershokkie

Kempies spok in 2009 met 9 Dogters wat hul Oos-gauteng Provinsiale kleure verwerf het. Die O/15A hokkiespanspeel in die kwart-finaal van die Noordvaal-kompetisie, terwyl die O/16B en tweedespan aangewys is as ligawenners.

Die dogters neem benewens die NuPower / Tuks reeks ook deel aan die somertoernooi (Gespeel op Astro) sowel as binnemuurse-hokkie. Een van die Kempies se eerstespan spelers San-marie Malan is ingesluit on die senior vroue O/21 binnemuurse span te verteenwoordig.

Kampe en Kursusse

  • "Camp Discovery" (O/14 tot O/18 A spanne) - 7 tot 10 April 2010.
  • Garsfontein oefenkamp (O/15 en O/16) - 20 tot 22 Maart 2010.
  • UJ oefenkamp -26 tot 27 Maart 2010.

Provinsiale Prestasies

O/18

  • San-Marie Malan
  • Simoné van Tonder
  • Bernadene Esterhuizen
  • Cherené de Bruyn

O/16

  • Saskia du Preez
  • Chantelle Jansen van Rensburg
  • Charlize Jonker
  • Velechia Lech
  • Christelle Ludik

O/14

  • Bianca van Zijl
  • Chrizanne Markram