|
Hierdie puik ringtennisspelers is almal vanjaar in verskeie SA
uitnodiging ringtennisspanne opgeneem. Albert Roux en Ester Ferreira
is onderskeidelik as spankapteine aangewys. Vier Kempies het ook
as SA skeidsregters deur die loop van die seisoen gekwalifiseer,
asook.
Verskeie ander Kempies het ook Gauteng verteenwoordig tydens die
jaarlikse provinsiale liga. Kempies het al 11 Springbokke en 6
kapteine opgelewer. Stel jy belang?
|