UITSLAE: 27 - 28 AUGUSTUS 2010
Rugby
Die naweek het ons Rugbyseuns aan die Finaal van die 25ste Coke reeks teen Hoërskool Marais Viljoen gewen.

Na ’n harde stryd het die Kempies met 6-5 gewen. Die voorspeler van die wedstryd was CP Venter en die agterspeler van die wedstryd was Werner van Niekerk.

Die volgende spelers is ook opgeneem in die Coke-span:
Tiaan Benande, Gerhard Channing, Ivan de Beer, Jaco Roodt, Brandan Hewitt en Werner van Niekerk.

Op foto:
Vl.n.r. Denton Bam, JP Holmes, Brandan Hewitt, Jaco Roodt (K), Jannes Snyman, Werner van Niekerk, Francois Booysen, Panna Short, Corné de Villiers.

A.l.n.r. Henry van Dyk, Breaan van Winkel, Jaco Botes, Tiaan Benade (O/K) Walter Pretorius, Johan Ras, Frederik van Wyk, CP Venter, Ruanco Pelser, Francois Jones, Ruan Joubert, Waldo Scholtz, Marnus Coetzee, Mark Glafke, Ivan de Beer, JP Vermeulen, Jaco Coetzer (Afrigter)

Landloop
Die volgende Kempies het gekwalifiseer om aan die ASA Landloop SA Kampioenskappe op 11 September deel te neem.

O/19 Seuns Pieter Wilders
O/17 Seuns Hans Gildenhuys
O/16 Seuns Tiaan Botes, Ranier Horak
O/15 Seuns Tiaan Jacobs

O/19 Dogters Anneke Gildenhuys
O/17 Dogters Estie Brits, Marli van Staden
O/16 Dogters Doricia le Roux
O/15 Dogters Monique Stander
O/14 Dogters Tiffany Bell, Sune Jonker, Andria Botha

Kunswedstryd
Hanro Janse van Rensburg, Graad 11, het in Julie 2010 aan die wêreldkampioenskappe vir uitvoerende kunste in Los Angeles (VSA) deelgeneem.

Hy het aan 10 items deelgeneem en 5 goud en 5 silver medaljes gewen. Hy neem in die drama afdeling aan 5 items deel en is in 3 die algehele wenner. Daarby ontvang hy ’n beurs om aan “The New York Conservatory for Dramatics arts” te gaan studeer.

Muurbal
Tydens die 1e liga wedstryde was die uitslae as volg:
Kempies 1 vs Hans Moore 3-10
Kempies 2 vs Jeuland 11-5

Judo
Adriaan du Toit en Jean du Toit is ingesluit in die Oos-Gauteng span wat van 26 September gaan deelneem aan die SA Kampioenskappe.

Engelse Debat
Martin Hatting en Meon Uys is uitgenooi om aan die distrik se kompetisie deel te neem. Martin is ingesluit in die distrikspan wat aan die provinsiale kompetisie deelgeneem het. Kempies was die enigste Afrikaanse skool wat aan die kompetisie deelgeneem het.
 

  UITSLAE: 20 - 21 AUGUSTUS 2010
Landloop
Noordvaal Sentraal – Gauteng Spankompetisies

Junior Dogters
HS Vorentoe 21
Kempies 23
HS Jeugland 38

Junior Seuns
HS Vorentoe 12
Monnas 25
Kempies 50

Senior Dogters
Monnas 19
HS Vorentoe 29
HS Noordheuwel 49

Senior Seuns
Kempies 18
HS Vorentoe 18
Monnas 55

Algeheel Dogters
HS Vorentoe 50
Monnas 72
HS Kempies 73

Algeheel Seuns
HS Vorentoe 30
Kempies 68
Monna 80

Algeheel
HS Vorentoe 80
Kempies 141
Monnas 152

Die volgende Kempies het puik individuele plekke verower
Pieter Wilders Snr Seuns 1e
Michael van Aswegen Snr Seuns 3e
Monique Stander Jnr Dogters 1e
Tiffaney Bell Jnr Dogters 2e
Sune Jonker jnr Dogters 5e

ATKV Tienertoneel
Uitslae Mallewales
21 Tonele neem deel aan die Gauteng Oos streek.
Kempies word Vrydag aand aangewys as beste van 4 tonele
Hulle neem Saterdag weer deel aan die Oos-Gauteng finaal en kom algeheel 2e.
Individuele toekennings:
Silwer is hoogste op streeksvlak
- Rosemarie Bher – silwer
- Geraldi Spurling – silwer
- Kay-lee Avenant – silwer
- Hannes Roodt (Regie) – silwer
- Jeanette Roodt (Regie) – silwer
- Morné Viljoen – Beligting
- Riaan Buys – Beligting
- Chané vd Merwe – Klank
- Ruvan Avenant – verhoogbestuur

Ritmiese Gimnastiek
Die volgende gimnaste het pragtig presteer en is by die Oos-Gautengspan ingesluit
Vlak 4: Giani Oosthuizen (algeheel 1e)
Nicol Green (algeheel 2e)
Vlak 6: Ilze Bezuidenhout (algeheel 2e)
Andrea Schreuder (algeheel 3e en reserwe vir Oos-Gautengspan)

Gholf:
Na afloop van die liga is die B-span aangewys as liga wenners en die A-span as naaswenners van die liga.
4 spelers verwerf hul Easterns kleure vir Gholf
Armand van Dyk
Tiaan van Niekerk
John-Henry Hewit
Brenno Nel

Skiet
Skuts wat oos-Gauteng kleure ontvang
Nico du Plessis Presisieklas A-span O/21
Ian Hart Presisieklas A-span O/21
Heinrich Schoeman Veerklas A-span O/16
Didrich Terblanche Veerklas A-span O/21

Krieket:
O/14A speel teen Jeugland. Kempies wen loot en kolf eerste. Hulle teken 135/3 aan. Jeugland antwoord met 124/8. Kempies wen met 9 lopies.
Uitblinkers met die kolf was Tinus Steyn 51, Stephan Martinaglia 32, Hanno van Tonder 15
O/14B speel teen Jeugland. Kempies wen loot en boul eerste. Jeugland teken 97/9 aan. Kempies antwoord 99/7. Kempies wen met 4 lopies.
Uitblinkers met kolf en bal Johan Smit 25 lopies en 3/19 in 3 boulbeurte.

 

  13 - 14 Augustus Uitslae
LANDLOOP:
By die Sentraal Gauteng Landloop Kampioenskappe het Kempies puik presteer.
Spankompetisie: Die volgende spanne het gewen.
Onder 15 Dogters
Onder 17 Dogters
Onder 17 Seuns
Die volgende Kempies het puik individuele prestasies gelewer:
1ste Anneke Gildenhuys O/19D 6km
Estie Brits O/17D 4km
2de Suné Jonker O/14D 4km
Marli van Staden O/17D 4km
4de Monique Stander O/15D 4km
5de Tiaan Jacobs O/15S 4km
6de Rainier Horak O/17S 6km
7de Tiffany Bell O/14D 4km
Hans Gildenhuys O/17S 6km
8ste Tiaan Botes O/16S 6km
9de Andria Botha O/14D 4km

Die afgelope naweek het Pieter Wilders in die Paarl aan die SA Senior landloop kampioenskappe deelgeneem en behaal ‘n 2de plek met ‘n briljante tyd van 29 min 55 sek.

RUGBY
Kempies doen dit weer! Kempies se O/15A rugbyspan het die afgelope naweek vir Hoërskool Menlo Park met 14 – 9 gewen. Met hierdie oorwinning het hulle daarin geslaag om komende Saterdag in die Beeld-trofee finaal teen Hoërskool Waterkloof te speel.

KRIEKET
Kempies se 1ste span speel teen Brandwag.
Kempies wen die loot en besluit om the kolf. Kempies teken 171 lopies aan vir 10 paaltjies. Brandwag antwoord met 173 vir 7 paaltjies. Brandwag wen met 3 paaltjies.
Uitblinkers met die kolf:
Waldemar Bodenstein met 80 lopies en Ferdi Kolar met 27 lopies nie uit nie.
Uitblinkers met die bal:
Waldemar Bodenstein met 3 vir 30 in 10 boulbeurte.

Kempies se O/15A speel teen Brandwag.
Kempies wen die loot en besluit om te kolf. Kempies teken 174 lopies aan vir 10 paaltjies. Brandwag antwoord met 102 vir 10 paaltjies. Kempies wen met 72 lopies.
Uitblinkers met die kolf:
Stefan Martinaglia met 55 lopies, Divan Stander met 25 lopies.
Uitblinkers met die bal:
Marcel Summers met 3 vir 20 in 10 boulbeurte, Divan Stander met 3 vir 32 in 9 boulbeurte en Quintin Olivier met 3 vir 25 in 5 boulbeurte.
Speler van die wedstryd:
Stefan Martinaglia.
 

  UITSLAE
Uitslae van die naweek: 30 Julie - 1 Augustus 2010:
Koor:
Die Kempie koor het verlede week aan die Segarona Kunswedstryd deelgeneem en het ’n dubbele goud toekenning verwerf met ’n presentasie van 94%, die Distrikskompetisie gewen en sodoende deurgedring na die provinsiale finaal.

Muurbal
Die somerliga waaraan 14 skole deelgeneem het, is pas afgehandel en die finale posisies is as volg:
Kempies 1e span is aangewys as ligawenners
Kempies 2e span eindig 9de in liga

Rugby
Die afgelope naweek het die ander drie A-spanne van Kempies gekwalifiseer vir kwart-eind kompetisie van die Beeld-trofee. Uitslae was as volg:
O/14A wen Rustenburg 6-0
O/15A wen Rustenburg 27-16
1e wen Eldoraigne 31-28
Volgende Saterdag speel
O/14A teen Menlo Park
O/15A teen Florida
O/16A teen Monument
1e teen Monument
Al vier wedstryde is weg wedstryde.

Hokkie
Al vier Kempies se A-spanne het gekwalifiseer vir die Noord-Vaal uitspele.
Die afgelope naweek het die O/14A teen Middelburg 1-2 verloor en die 1e span 1-3 verloor teen H/S Hoogenhout van Bethal.

Netbal
Kempies se 1e Netbal het die afgelope naweek in die National Festival kragte gemeet met die sterkste spanne in die land. Hulle het in hul poel wedstryde gekwalifiseer en as een van die TOP 8 spanne in die land geëindig.

Krieket
O/14A speel teen Hans Moore. Kempies wen loot en kolf eerste. Hulle teken 135/8 aan. Hans Moore antwoord met 63/10. Kempies wen met 72 lopies. Uitblinkers met die kolf: Hanno van Tonder 58. Uitblinker met die bal: MJ Schoeman 6/18 in 4 beurte.
O/14B speel teen Hans Moore. Hans Moore wen loot en kolf eerste. Hulle teken 23/9 aan. Kempies antwoord 25/1 en wen met 9 paaltjies.
O/15A speel teen Die Anker: Kempies wen loot en boul eerste. Die Anker teken 43/10. Kempies antwoord 32/10. Die Anker wen met 11 lopies.
2des speel teen Die Anker: Die anker wen die loot en kolf eerste. Hulle teken 170/10 aan. Kempies antwoord met 63/10. Die Anker wen met 107 lopies.
1ste span speel teen Die Anker. Kempies wen loot en kolf eerste. Hulle teken 316/8 aan. Die Anker antwoord met 156/9. Kempies wen met 160 lopies. Uitblinkers met kolf: Ruan de Beer 70, Henri van Dyk 67, Waldemar Bodenstein 52, Johan Ferreira 43. Uitblinkers met die bal Frank Taljaard 29/2 in 10 beurte. Ferdie Kolar 21/3 in 4 beurte en Johan Ferreira 26/2 in 4.4 beurte.

Landloop
Uitslae van liga 2:
Ruan Jv Rensburg SO/14 (4de)
Delano Ferreira SO/14 (6de)
Sune Jonker DO/14 (2de)
Tiffany Bell DO/14 (3de)
Marné Jonker DO/14 (5de)
Andria Mouton DO/14 (6de)
Tiaan Jacobs SO/15 (1e)
Sibi Nkosi SO/15 (2e)
Mickey Goosen SO/15 (4de)
Monique Stander DO/15 (1e)
Chanelle Potgieter DO/15 (5e)
Sibyda Maloise DO/15 (6e)
Reinier Horak SO/16 (1e)
Tiaan Botes SO/16 (2e)
Chris Swanepoel SO/16 (3e)
Doricia le Roux DO/16 (1e)
Anrea Mouton DO/16 (3e)
Chante Kloppers DO/16 (7e)
Danielle Oostuizen DO/16 (6e)
Anna Makwena DO/16 (8e)
Hans Gildenhuys SO/17 (3e)
Marchell Oosthuizen SO/17 (4e)
Estie Brits DO/17 (1e)
Pieter Wilders SO/19 (1e)
Michael van Aswegen SO/19 (2e)

Groep uitslae:
Junior seuns :
1 Kempton 20
2 Norkem 62
3 Jeugland 81

Junior dogters
1 Gelyk Kempton en Jeugland 18
3 Benoni High 77

Senior Seuns
1 Kempton 11
2 Zitikeni High 64
3 Tembisa 76

Senior Dogters
1 Kempton Park 18
2 Jeugland 21
3 Benoni High 88

Algeheel seuns
1 Kempton Park 31
2 Norkem Park 140
3 Zitikeni 158

Algeheel dogters
1 Kempton Park 36
2 Jeugland 39
3 Benoni 145
 

Items 1 tot 4 van 9  
Volgende Laaste